Gesels met ’n deskundige

072 347 5250

Sedert 2010

Telefoniese diens
in Afrikaans

Senbel is jou nommer een belsentrum as dit kom by
professionele, telefoniese diens in Afrikaans.

Ontvang en sif van data

Data word deurgegaan vir duplikate.
Data word ALTYD gesif teen ouer data in 'n databank.
Data word gesif teen die nie-bellys.
Data word verpak in die regte formaat.

Data-projekplan

'n Dataplan word opgestel sodat alle partye wat met die betrokke data werk weet watter uitkomste verlang word, wanneer die projek afgehandel moet wees en wie almal aan die projek gaan werk.

Dataverslae

Die dataverslae gee belangrike bestuuursinligting om strategiese beplanning te doen. Gereelde kommunikasie bemagtig maatskappye om vinniger besluite te neem. Senbel stuur, soos ooreengekom, volledige dataverslae.

Oor Senbel

Telefoniese diens in Afrikaans

Dit is belangrik om te verstaan dat Senbel ‘n passie het vir die diens wat ons lewer en daarom vir jou toegevoegde waarde sal lewer. Ons kyk anders na die data wat ons ontvang. Ons besef dat dit in baie gevalle ‘n organisasie se waardevolste bate is. ‘n Tevrede lid beteken vir ons soveel as wat dit vir jou organisasie beteken.

Vir twaalf jaar lank het Senbel hoofsaaklik daarop gefokus om organisasies te help om hulle ledebasis uit te bou. Dit het onlangs vir ons duidelik geword dat dit belangrik is om daardie nuwe lid gelukkig en tevrede te hou en hom nie te verloor nie. Om dit reg te kry moet ons elke lid ken en verstaan. Ons moet aan elkeen se verwagting voldoen en hom lief maak vir die organisasie of diens. Op daardie manier word hulle getroue volgenlinge en jou volgende werwer of adverteerder.

Senbel verstaan waarom verslae vir ‘n organisasie belangrik is en strewe daarna om verstaanbare en volledige verslae vir bestuursdoeleindes saam te stel.

building
0 +
Vertroude kliënte
Ons Dienste

Woeker met data

Waardasie van data

Waardasie van data

Data is 'n kommoditeit wat dikwels misgekyk word. Sodra 'n kliënt die waarde van sy data besef en verstaan, verstaan hulle waarom Senbel daarmee wil woeker.

Opdatering van data

Opdatering van data

Terwyl daar 'n oproep gemaak word, om watter rede ook al, moet die betrokke lid se rekord nagegaan word. By Senbel is die gemiddelde opdateringskoers van data ongeveer 50% van mense met wie ons praat. Dit beteken dat met daardie opdatering die data se waarde gestyg het.

Waarde toevoeging

Waarde toevoeging

Nadat die lid se rekord op datum gebring is voeg ons verdere waarde tot die data by. Ons doen dit deur 3 -5 vrae te vra wat meer insig oor die betrokke lid maar ook die databasis as geheel gee.

Kliëntetevredenheid en -lojaliteit

Kliëntetevredenheid

Kliëntetevredenheid

Deur gereeld met jou kliënte te kommunikeer kweek jy kliëntetvredenheid wat oorgaan in lidjolaliteit en behoud. 'n Oproep waar daar professioneel met die kliënt gepraat word help om hierdie gevoel te kweek.

Kwaliteitkontrole

Kwaliteitkontrole

Senbel luister deurentyd na ons agente se oproepe om seker te maak hulle hanteer elke oproep professioneel.

Kliëntelojaliteit

Kliëntelojaliteit

Senbel help ons kliënte om 'n prentjie te kry van hoe hulle kliënte tans lyk. Nog belangriker - hoe ons aanpassings aan ons strategie gaan moet maak omdie lojale kliënt te kry wat ons nodig het.

Navorsing

Peilings

Peilings

Senbel maak van peilings gebruik tydens meeste van ons oproepe. Dit help die agent om die gesprek in die regte rigting te stuur en ons kry waardevolle inligting wat ons aan ons kliënte kan gee.

Navorsing

Navorsing

Senbel doen tans navorsing vir meer as een organisasie en kan die oproep professioneel hanteer omdat ons reeds bekend is met hierdie organisasies se doen en late. Wanneer ons agente bel plaas hulle, hulleself in die skoene van daardie organisasie.

Marknavorsing

Marknavorsing

Omdat data-analise en marknavorsing Senbel se kernbesigheid is word data altyd onder 'n vergrootglas geplaas. "MIND YOUR DATA" Senbel kan, omdat ons met baie data werk , tendense identifiseer en inligting kry sodat daar strategies met 'n sekere mark gewerk kan word.

Navrae

Oorspoel oproepe

Oorspoel oproepe

Behoorlike kliëntediens behels oa die antwoord van 'n oproep wanneer daar 'n navraag is. 'n Antwoordmasjien is onpersoonlik en skep onsekerheid. Senbel struktureer sy navraagafdeling op so manier dat oproepe sover moontlik beantwoord word.

Terugvoer

Terugvoer

Die navraag moet so spoeding moontlik hanteer word. 'n Verslag van tipes oproepe en hoe en hoeveel hanteer is word daagliks aan die kliënt gestuur.

Regte inligting

Regte inligting

Om die navraag behoorlik te kan hanteer is produkkennis nodig. Die regte kontakbesonderhede van die persoon wat wel die navraag kan hanteer indien die agent nie kan nie, word aan die kliëntegegee.

Infografika

Visuele terugvoer

Visuele terugvoer

Dit is moeilik om verslae te lees en ons kan met 'n een-bladsy terugvoer baie vinniger sien wat die stand van 'n projek of 'n databondel is. Senbel het onlangs begin om data ook op 'n visuele manier weer te gee.

GIS

GIS

Senbel lewer 'n diens waar ons data, addisioneel, binne 'n GIS program kan stoor en inligting oor tyd bywerk. Hierdie geleentheid maak dit moontlik om makliker en vinniger besluite te neem en projekte uit te rol.

Beheerpaneel

Beheerpaneel

Om met een slag te kan sien wat met jou organisasie se data gebeur maak dit maklik om tred te hou met data uitsette. Senbel help om so paneel te bou en in stand te hou. So beheerpaneel wissel van organisasie tot organisasie. Ons werk tans aan 'n webblad waar toegang tot jou spesifieke inligting deur middel van 'n wagwoord beskerm word.

Kliënte resensie

Ons kliënte resensies

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua

    Devin Mueller

    Entrepreneur

    Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua

      Dave Beech

      Manager

      Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua

        Xavier Mcfarla

        CEO Brand

        Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua

          Ailish Whittle

          Entrepreneur

          Benodig jy inbelsentrumdienste
          met ondervinding?

          Kontak ons

          Kom in kontak

          Kantoor ligging

          Saffier 106, Orania, 8750

          Bel ons

          053 207 0108

          Stuur vir ons 'n boodskap

          magdaleen@senbel.co.za

          Senbel – Telefoniese diens in Afrikaans

          Kopiereg © 2022. Alle regte voorbehou.