Gesels met ’n deskundige

072 347 5250

Sedert 2010

Jou vennoot in kliëntediens en kliëntetevredenheid

Senbel is jou nommer een belsentrum as dit kom by
professionele, telefoniese diens in Afrikaans.

Oor Senbel

Jou vennoot in kliëntediens en kliëntetevredenheid

‘n Persoonlike telefoon-antwoorddiens om jou te help bou en groei aan jou onderneming.

Eerste indrukke is belangrik! Jy wil nie hê dat oproepe na jou besigheid onbeantwoord gelaat word nie. Nog minder beantwoord word deur ‘n onpersoonlike antwoordmasjien ‘n boodskap wat sê jy is nie tans beskikbaar nie.

Ons telefoniese antwoorddiens sorg dat jou oproepe altyd professioneel ontvang word.

building

Verloor jy oproepe weens Beurtkrag, Swak sein, Werk wat maak dat jy nie jou foon kan antwoord nie, Vergaderings

’n Persoonlike telefoon-antwoorddiens om jou te help bou en groei aan jou onderneming.

Eerste indrukke is belangrik! Jy wil nie hê dat oproepe na jou besigheid onbeantwoord gelaat word nie. Nog minder beantwoord word deur ‘n onpersoonlike antwoordmasjien ‘n boodskap wat sê jy is nie tans beskikbaar nie.

Ons telefoniese antwoorddiens sorg dat jou oproepe altyd professioneel ontvang word.

Ontvang en sif van data

Data word deurgegaan vir duplikate.
Data word ALTYD gesif teen ouer data in 'n databank.
Data word gesif teen die nie-bellys.
Data word verpak in die regte formaat.

Data-projekplan

'n Dataplan word opgestel sodat alle partye wat met die betrokke data werk weet watter uitkomste verlang word, wanneer die projek afgehandel moet wees en wie almal aan die projek gaan werk.

Dataverslae

Die dataverslae gee belangrike bestuuursinligting om strategiese beplanning te doen. Gereelde kommunikasie bemagtig maatskappye om vinniger besluite te neem. Senbel stuur, soos ooreengekom, volledige dataverslae.

Ons Dienste

Ontvang en sif van data

Data-projekplan

Data-projekplan

Dataverslae

Dataverslae

Woeker met data

Opdatering van data

Opdatering van data

Waarde toevoeging

Waarde toevoeging

Kliëntetevredenheid

Kliëntetevredenheid

Kliëntetevredenheid

Kwaliteitkontrole

Kwaliteitkontrole

Navorsing

Peilings

Peilings

Navorsing

Navorsing

Marknavorsing

Marknavorsing

Navrae

Oorspoel oproepe

Oorspoel oproepe

Terugvoer

Terugvoer

Regte inligting

Regte inligting

Kontak ons

Kantoor ligging

Saffier 106, Orania, 8750

Bel ons

053 207 0108

Stuur vir ons 'n boodskap

magdaleen@senbel.co.za

Senbel – Telefoniese diens in Afrikaans

Kopiereg © 2022. Alle regte voorbehou.