- magdaleen@senbel.co.za
- 106 Saffierstraat, Orania, 8750
‘n Persoonlike telefoonantwoorddiens om jou te help groei en bou aan jou onderneming.
Eerste indrukke is belangrik!
Jy wil tog nie hê dat oproepe na jou besigheid onbeantwoord gelaat word nie. Nog minder, dat dit beantwoord word deur ‘n onpersoonlike antwoordmasjienboodskap wat sê jy is nie tans beskikbaar nie.
Ons telefoniese antwoorddiens sorg dat jou oproepe altyd professioneel ontvang word.
Vinnig en maklik
Herlei eenvoudig jou nommer na ons en ons ontvang daardie belangrike oproepe wat jy nie kan bekostig om te verloor nie.
Herlei eenvoudig jou nommer na ons en ons ontvang daardie belangrike oproepe wat jy nie kan bekostig om te verloor nie.
Om vir jouself te werk of ‘n besigheid te bestuur wat nie iemand het wat jou foonoproepe kan hanteer, jou dagboek kan beplan of jou met ander sekretariële dienste kan help nie het sy uitdagings.
Senbel is hier om jou met daardie uitdagings te help soos die behoefte aan jou kant hulle voordoen.

per maand
per maand
per maand
Ons bied vir jou virtuele sekretariële diens wat insluit die antwoord van jou oproepe, die beplan van jou dagboek, die bestuur van jou sosiale media platvorms, grafiese ontwerp en soveel meer.